Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+

  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • Eksodus 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Hy wat ’n mens slaan sodat hy sterf, moet vir seker doodgemaak word.+

  • Numeri 35:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 of hy hom uit vyandigheid met sy hand geslaan het sodat hy sou sterf, moet die een wat geslaan het, vir seker doodgemaak word. Hy is ’n moordenaar. Die bloedwreker moet die moordenaar doodmaak wanneer hy op hom afkom.+

  • Numeri 35:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+

  • Deuteronomium 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy—jy sal die skuld weens onskuldige bloed uit jou midde wegruim,+ want jy sal doen wat reg is in Jehovah se oë.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel