Handelinge 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En nadat hy hom afgesit het,+ het hy vir hulle Dawid as koning verwek,+ aangaande wie hy getuig en gesê het: ‘Ek het Dawid, die seun van Isai,+ gevind, ’n man na my hart,+ wat alles sal doen wat ek begeer.’+
22 En nadat hy hom afgesit het,+ het hy vir hulle Dawid as koning verwek,+ aangaande wie hy getuig en gesê het: ‘Ek het Dawid, die seun van Isai,+ gevind, ’n man na my hart,+ wat alles sal doen wat ek begeer.’+