2 Samuel 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 toe iemand aan my berig gebring+ en gesê het: ‘Kyk, Saul is dood’, en hy in sy eie oë soos ’n bringer van goeie nuus geword het, het ek hom egter gegryp en hom in Siklag doodgemaak+ toe ek eintlik vir hom die boodskappersloon moes gee; 1 Konings 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Onmiddellik het koning Salomo gestuur deur middel van Benaʹja,+ die seun van Joʹjada; en hy het hom aangeval, sodat hy gesterf het.+
10 toe iemand aan my berig gebring+ en gesê het: ‘Kyk, Saul is dood’, en hy in sy eie oë soos ’n bringer van goeie nuus geword het, het ek hom egter gegryp en hom in Siklag doodgemaak+ toe ek eintlik vir hom die boodskappersloon moes gee;
25 Onmiddellik het koning Salomo gestuur deur middel van Benaʹja,+ die seun van Joʹjada; en hy het hom aangeval, sodat hy gesterf het.+