1 Kronieke 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Dawid+ en die ouer manne van Israel+ en die hoofde+ oor duisend het saamgeloop om die ark van die verbond van Jehovah met blydskap+ uit die huis van Obed-Edom+ op te bring. Psalm 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Hef op julle hoofde, o poorte,+En verhef julle, o eeue oue ingange,+Sodat die glorieryke Koning kan ingaan!”+ Psalm 68:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hulle het u optogte gesien, o God,+Die optogte van my God, my Koning, na die heiligdom.+
25 En Dawid+ en die ouer manne van Israel+ en die hoofde+ oor duisend het saamgeloop om die ark van die verbond van Jehovah met blydskap+ uit die huis van Obed-Edom+ op te bring.
7 “Hef op julle hoofde, o poorte,+En verhef julle, o eeue oue ingange,+Sodat die glorieryke Koning kan ingaan!”+