16 Dawid het toe vir die hoofde van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers,+ op te stel met die instrumente vir sang,+ snaarinstrumente+ en harpe+ en simbale,+ om hard te speel ten einde vreugdeklanke te laat opgaan.
28 En al die Israeliete het die ark van die verbond van Jehovah met gejuig+ en met die geskal van die horing+ en met trompette+ en met simbale+ opgebring, terwyl hulle hard op snaarinstrumente en harpe gespeel het.+