2 Samuel 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Dawid en die hele huis van Israel het die geleentheid voor Jehovah gevier met allerhande instrumente van jenewerhout en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met sistrums en met simbale.+ 2 Samuel 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het met alle mag voor Jehovah rondgedans, terwyl Dawid die hele tyd met ’n linne-efod+ omgord was.
5 En Dawid en die hele huis van Israel het die geleentheid voor Jehovah gevier met allerhande instrumente van jenewerhout en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met sistrums en met simbale.+
14 En Dawid het met alle mag voor Jehovah rondgedans, terwyl Dawid die hele tyd met ’n linne-efod+ omgord was.