1 Samuel 31:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die volgende dag, toe die Filistyne kom om die gesneuweldes te stroop,+ het hulle Saul en sy drie seuns gevind waar hulle op die berg Gilboʹa geval het.+ Klaagliedere 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoe oordek Jehovah tog in sy toorn die dogter van Sion met wolke!+Hy het die prag van Israel+ uit die hemel op die aarde neergewerp.+En hy het nie aan sy voetbank+ gedink op die dag van sy toorn nie.
8 En die volgende dag, toe die Filistyne kom om die gesneuweldes te stroop,+ het hulle Saul en sy drie seuns gevind waar hulle op die berg Gilboʹa geval het.+
2 Hoe oordek Jehovah tog in sy toorn die dogter van Sion met wolke!+Hy het die prag van Israel+ uit die hemel op die aarde neergewerp.+En hy het nie aan sy voetbank+ gedink op die dag van sy toorn nie.