Levitikus 27:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘En as ’n man ’n stuk grond van sy besitting+ aan Jehovah heilig, dan moet die waarde geskat word na gelang van die saad daarvoor: as dit ’n homer+ garssaad is, dan op vyftig sikkels silwer.
16 “‘En as ’n man ’n stuk grond van sy besitting+ aan Jehovah heilig, dan moet die waarde geskat word na gelang van die saad daarvoor: as dit ’n homer+ garssaad is, dan op vyftig sikkels silwer.