10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
22 Net soos die leër van die hemel nie getel kan word of die sand van die see gemeet kan word nie,+ so sal ek die saad van my kneg Dawid en die Leviete wat my dien, vermenigvuldig.’”+