1 Kronieke 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ook het Dawid die ronde skilde+ van goud geneem wat die knegte van Hadadeʹser gedra het, en dit na Jerusalem gebring.+ Lukas 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar wanneer iemand wat sterker+ is as hy, hom aanval en hom oorwin,+ neem hy sy volle wapenrusting waarop hy vertrou het weg, en hy verdeel die goed wat hy van hom gebuit het.
7 Ook het Dawid die ronde skilde+ van goud geneem wat die knegte van Hadadeʹser gedra het, en dit na Jerusalem gebring.+
22 Maar wanneer iemand wat sterker+ is as hy, hom aanval en hom oorwin,+ neem hy sy volle wapenrusting waarop hy vertrou het weg, en hy verdeel die goed wat hy van hom gebuit het.