Rut 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het Boas gesê: “Die dag dat jy die grond uit Naoʹmi se hand koop, moet jy dit ook by Rut, die Moabitiese vrou, die vrou van die man wat dood is, koop om die naam van die man wat dood is, oor sy erfdeel te laat verrys.”+
5 Toe het Boas gesê: “Die dag dat jy die grond uit Naoʹmi se hand koop, moet jy dit ook by Rut, die Moabitiese vrou, die vrou van die man wat dood is, koop om die naam van die man wat dood is, oor sy erfdeel te laat verrys.”+