Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 34:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Hierop het Jakob vir Siʹmeon en vir Levi+ gesê: “Julle het my ’n verstoteling gemaak deur my ’n stank vir die inwoners van die land te maak,+ by die Kanaäniete en die Perissiete; maar ek is min in getal,+ en hulle sal hulle beslis teen my versamel en my aanval, en ek sal verdelg word, ek en my huis.”

  • Eksodus 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Dadelik het hulle vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle sien en oordeel,+ aangesien julle ons ’n slegte reuk gemaak het+ voor Farao en voor sy knegte, sodat julle hulle ’n swaard in die hand gegee het om ons dood te maak.”+

  • 1 Samuel 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die hele Israel het gehoor dat gesê word: “Saul het ’n garnisoen van die Filistyne verslaan, en nou het Israel ’n stank geword+ vir die Filistyne.” Toe is die manskappe bymekaargeroep om Saul na Gilgal+ te volg.

  • 1 Samuel 27:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gevolglik het Agis Dawid geglo+ en by homself gesê: “Hy het ongetwyfeld ’n stank onder sy volk Israel geword;+ en hy sal tot onbepaalde tyd my kneg moet word.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel