Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Wat die jongste betref, ook sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom toe Ben-Ammi genoem. Hy is tot vandag toe die vader van die kinders van Ammon.+

  • Numeri 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+

  • 1 Kronieke 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die res van die manskappe het hy in die hand van sy broer Abiʹsai+ gegee, sodat hulle hulle in slagorde kon opstel om die kinders van Ammon+ tegemoet te trek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel