1 Korintiërs 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom, wie dink dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.+ Jakobus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar elkeen word beproef deurdat hy deur sy eie begeerte meegesleep en verlok word.+