Genesis 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Kanaän het die vader geword van Sidon,+ sy eersgeborene, en Het+ Genesis 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 en die Hetiete+ en die Perissiete+ en die Refaïete+ Deuteronomium 20:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 want jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee, die Hetiete en die Amoriete, die Kanaäniete en die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het;
17 want jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee, die Hetiete en die Amoriete, die Kanaäniete en die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het;