Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n vrou saad ontvang+ en ’n seun baar, sal sy sewe dae onrein wees; soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer, sal sy onrein wees.+

  • Levitikus 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘En as ’n vrou ’n lopende afskeiding het, en haar lopende afskeiding in haar vlees bloed is,+ moet sy sewe dae in haar menstruele+ onreinheid+ bly, en elkeen wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees.

  • Levitikus 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En op die agtste dag moet sy vir haar twee tortelduiwe+ of twee jong duiwe neem, en sy moet hulle na die priester toe bring by die ingang van die tent van samekoms.+

  • Levitikus 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘En jy mag nie naby ’n vrou kom gedurende die menstruasie+ van haar onreinheid om haar naaktheid te ontbloot nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel