2 Samuel 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Waarom het jy die woord van Jehovah verag deur te doen wat sleg is+ in sy oë? Uriʹa, die Hetiet, het jy met die swaard doodgemaak,+ en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem,+ en hom het jy deur die swaard van die kinders van Ammon doodgemaak.
9 Waarom het jy die woord van Jehovah verag deur te doen wat sleg is+ in sy oë? Uriʹa, die Hetiet, het jy met die swaard doodgemaak,+ en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem,+ en hom het jy deur die swaard van die kinders van Ammon doodgemaak.