Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En Abner het na Joab begin roep en gesê: “Gaan die swaard sonder einde verteer?+ Weet jy werklik nie dat bitterheid eindelik sal ontstaan nie?+ Hoe lank sal dit dan wees voordat jy vir die manskappe sê dat hulle agter hulle broers moet terugdraai?”+

  • Jesaja 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar as julle weier+ en opstandig is, sal julle deur die swaard verteer word; want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+

  • Jeremia 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Tevergeefs het ek julle kinders geslaan.+ Hulle het geen dissipline aangeneem nie.+ Julle swaard het julle profete verslind, soos ’n leeu wat verwoesting aanrig.+

  • Jeremia 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En dié dag behoort aan die Soewereine Heer, Jehovah van die leërs, die dag van wraak om hom op sy teenstanders te wreek.+ En die swaard sal beslis verslind en hom versadig en hom vol drink aan hulle bloed, want die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, het ’n offerande+ in die land van die noorde, by die Eufraatrivier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel