2 Samuel 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Intussen het Dawid nog byvrouens+ en vrouens+ uit Jerusalem geneem nadat hy uit Hebron gekom het; en vir Dawid is nog seuns en dogters gebore. 2 Samuel 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Waarom het jy die woord van Jehovah verag deur te doen wat sleg is+ in sy oë? Uriʹa, die Hetiet, het jy met die swaard doodgemaak,+ en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem,+ en hom het jy deur die swaard van die kinders van Ammon doodgemaak.
13 Intussen het Dawid nog byvrouens+ en vrouens+ uit Jerusalem geneem nadat hy uit Hebron gekom het; en vir Dawid is nog seuns en dogters gebore.
9 Waarom het jy die woord van Jehovah verag deur te doen wat sleg is+ in sy oë? Uriʹa, die Hetiet, het jy met die swaard doodgemaak,+ en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem,+ en hom het jy deur die swaard van die kinders van Ammon doodgemaak.