1 Samuel 25:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Dawid het ook Ahiʹnoam+ uit Jisʹreël+ geneem; en die vroue, ja al twee, het sy vrouens geword.+ 1 Samuel 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Dawid se twee vrouens was gevange weggevoer, Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou, en Abiʹgail,+ die vrou van Nabal, die Karmeliet.
5 En Dawid se twee vrouens was gevange weggevoer, Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou, en Abiʹgail,+ die vrou van Nabal, die Karmeliet.