3 En die mense wat daarin was, het hy uitgebring, en hy het hulle gebruik+ om klippe te saag en om met skerp ysterwerktuie en met byle te werk;+ en so het Dawid met al die stede van die kinders van Ammon gedoen. Uiteindelik het Dawid en al die mense na Jerusalem teruggekeer.