2 Samuel 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Intussen is daar vir Dawid seuns+ in Hebron+ gebore, en sy eersgeborene was Amnon+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou. 1 Kronieke 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En dít was die seuns van Dawid+ wat vir hom in Hebron+ gebore is: die eersgeborene Amnon,+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou;+ die tweede Daniël, by Abiʹgail,+ die Karmelitiese vrou;+
2 Intussen is daar vir Dawid seuns+ in Hebron+ gebore, en sy eersgeborene was Amnon+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou.
3 En dít was die seuns van Dawid+ wat vir hom in Hebron+ gebore is: die eersgeborene Amnon,+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou;+ die tweede Daniël, by Abiʹgail,+ die Karmelitiese vrou;+