1 Samuel 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarna het Isai Samma+ laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.” 1 Kronieke 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Isai het die vader geword van Eliʹab,+ sy eersgeborene, en Abinaʹdab,+ die tweede, en Siʹmea,+ die derde,
9 Daarna het Isai Samma+ laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.”
13 En Isai het die vader geword van Eliʹab,+ sy eersgeborene, en Abinaʹdab,+ die tweede, en Siʹmea,+ die derde,