Levitikus 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “‘Wat die naaktheid van jou suster betref, die dogter van jou vader of die dogter van jou moeder, hetsy in dieselfde huisgesin gebore of daarbuite gebore, jy mag hulle naaktheid nie ontbloot nie.+ Levitikus 18:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 As iemand enigeen van al hierdie verfoeilike dinge doen, dan moet die siele wat dit doen, uitgeroei word onder hulle volk uit.+
9 “‘Wat die naaktheid van jou suster betref, die dogter van jou vader of die dogter van jou moeder, hetsy in dieselfde huisgesin gebore of daarbuite gebore, jy mag hulle naaktheid nie ontbloot nie.+
29 As iemand enigeen van al hierdie verfoeilike dinge doen, dan moet die siele wat dit doen, uitgeroei word onder hulle volk uit.+