Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En daarna het Dawid Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek na een van die stede van Juda opgaan?” Hierop het Jehovah vir hom gesê: “Gaan op.” En Dawid het gesê: “Waarheen sal ek opgaan?” Toe het hy gesê: “Na Hebron.”+

  • 2 Samuel 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Na verloop van tyd het al die stamme van Israel na Dawid+ in Hebron+ gekom en gesê: “Kyk! Ons is u been en u vlees.+

  • 2 Samuel 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 In Hebron het hy sewe jaar en ses maande oor Juda as koning geheers;+ en in Jerusalem+ het hy drie-en-dertig jaar oor die hele Israel en Juda as koning geheers.

  • 1 Kronieke 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ses is vir hom in Hebron gebore; en hy het daar sewe jaar en ses maande lank regeer, en hy het drie-en-dertig jaar in Jerusalem regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel