Psalm 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Al die paaie van Jehovah is liefderyke goedhartigheid en waaragtigheidVir dié wat sy verbond+ en sy herinneringe+ onderhou. Psalm 57:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy sal uit die hemel stuur en my red.+Hy sal die een wat na my hap, beslis verwar.+ Sela.God sal sy liefderyke goedhartigheid en sy waaragtigheid stuur.+ Psalm 61:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy sal tot onbepaalde tyd voor God woon;+Beskik tog liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid, dat dié hom bewaar.+ Psalm 85:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wat liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid betref, hulle het mekaar ontmoet;+Regverdigheid en vrede—hulle het mekaar gekus.+ Psalm 89:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Regverdigheid en reg is die vaste plek van u troon;+Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid kom voor u aangesig.+
10 Al die paaie van Jehovah is liefderyke goedhartigheid en waaragtigheidVir dié wat sy verbond+ en sy herinneringe+ onderhou.
3 Hy sal uit die hemel stuur en my red.+Hy sal die een wat na my hap, beslis verwar.+ Sela.God sal sy liefderyke goedhartigheid en sy waaragtigheid stuur.+
7 Hy sal tot onbepaalde tyd voor God woon;+Beskik tog liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid, dat dié hom bewaar.+
10 Wat liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid betref, hulle het mekaar ontmoet;+Regverdigheid en vrede—hulle het mekaar gekus.+
14 Regverdigheid en reg is die vaste plek van u troon;+Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid kom voor u aangesig.+