Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 8:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En ek sal die Leviete as gegewenes aan Aäron en sy seuns gee onder die kinders van Israel uit,+ om die diens van die kinders van Israel in die tent van samekoms te verrig+ en om vir die kinders van Israel versoening te doen, sodat geen plaag onder die kinders van Israel kom+ omdat die kinders van Israel nader kom na die heiligdom nie.”

  • 1 Kronieke 23:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En hulle het gesorg vir die bewaking+ van die tent van samekoms en die bewaking van die heiligdom+ en die bewaking van die seuns van Aäron, hulle broers, vir die diens van die huis van Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel