Matteus 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wel, toe hulle naby Jerusalem kom en by Betfaʹge op die Olyfberg aankom, het Jesus twee dissipels uitgestuur+ Matteus 24:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gesê: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees, en wat sal die teken van u teenwoordigheid+ en van die voleinding van die stelsel van dinge wees?”+ Lukas 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe hy naby Betfaʹge en Betaʹnië kom, aan die berg wat die Olyfberg genoem word,+ het hy twee van die dissipels uitgestuur+ Handelinge 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hulle na Jerusalem teruggekeer+ van ’n berg af wat die Olyfberg genoem word, wat naby Jerusalem is, ’n sabbatsreis daarvandaan.+
21 Wel, toe hulle naby Jerusalem kom en by Betfaʹge op die Olyfberg aankom, het Jesus twee dissipels uitgestuur+
3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gesê: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees, en wat sal die teken van u teenwoordigheid+ en van die voleinding van die stelsel van dinge wees?”+
29 En toe hy naby Betfaʹge en Betaʹnië kom, aan die berg wat die Olyfberg genoem word,+ het hy twee van die dissipels uitgestuur+
12 Toe het hulle na Jerusalem teruggekeer+ van ’n berg af wat die Olyfberg genoem word, wat naby Jerusalem is, ’n sabbatsreis daarvandaan.+