12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+
31 En daar is aan Dawid berig gebring en gesê: “Agitoʹfel is onder dié wat met Absalom+ saamsweer.”+ Hierop het Dawid gesê:+ “Verander asseblief die raad van Agitoʹfel in dwaasheid,+ o Jehovah!”+