1 Konings 22:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat die koning van Sirië betref, hy het die twee-en-dertig hoofde+ van sy strydwaens beveel en gesê: “Julle moenie met klein of groot veg nie, maar met die koning van Israel alleen.”+ Psalm 37:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die goddelose smee komplotte teen die regverdige,+En hy kners sy tande teen hom.+ Psalm 41:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ook die man wat in vrede met my gelewe het, op wie ek vertrou het,+Wat my brood geëet het,+ het sy hakskeen teen my groot gemaak.+ Psalm 55:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want dit was nie ’n vyand wat my gesmaad het nie;+Anders sou ek dit kon verdra.Dit was nie iemand wat my intens haat wat hom baie groot teen my gehou het nie;+Anders sou ek my vir hom kon verberg.+
31 Wat die koning van Sirië betref, hy het die twee-en-dertig hoofde+ van sy strydwaens beveel en gesê: “Julle moenie met klein of groot veg nie, maar met die koning van Israel alleen.”+
9 Ook die man wat in vrede met my gelewe het, op wie ek vertrou het,+Wat my brood geëet het,+ het sy hakskeen teen my groot gemaak.+
12 Want dit was nie ’n vyand wat my gesmaad het nie;+Anders sou ek dit kon verdra.Dit was nie iemand wat my intens haat wat hom baie groot teen my gehou het nie;+Anders sou ek my vir hom kon verberg.+