Psalm 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Kuil het hy gedelf, en hy het dit gegrawe;+Maar hy sal in die gat val wat hy gemaak het.+ Psalm 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.
16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.