2 Samuel 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Sadok,+ die seun van Ahiʹtub, en Ahimeʹleg,+ die seun van Abjaʹtar, was priesters, en Seraʹja was sekretaris. 2 Samuel 15:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Is die priesters Sadok en Abjaʹtar nie daar by jou nie?+ En alles wat jy uit die huis van die koning hoor, moet jy vir die priesters Sadok en Abjaʹtar vertel.+ 1 Kronieke 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Ook Sadok,+ ’n baie dapper jong man, en die huis van sy voorvaders, twee-en-twintig hoofde.
17 En Sadok,+ die seun van Ahiʹtub, en Ahimeʹleg,+ die seun van Abjaʹtar, was priesters, en Seraʹja was sekretaris.
35 Is die priesters Sadok en Abjaʹtar nie daar by jou nie?+ En alles wat jy uit die huis van die koning hoor, moet jy vir die priesters Sadok en Abjaʹtar vertel.+