Psalm 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 God sal hulle beslis skuldig ag;+Hulle sal val weens hulle eie planne.+Laat hulle deur die menigte van hulle oortredings verstrooi word,+Want hulle het teen u in opstand gekom.+ Psalm 55:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+
10 God sal hulle beslis skuldig ag;+Hulle sal val weens hulle eie planne.+Laat hulle deur die menigte van hulle oortredings verstrooi word,+Want hulle het teen u in opstand gekom.+
23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+