2 Samuel 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die koning het Joab en Abiʹsai en Ittai beveel en gesê: “Behandel die jong man Absalom sagkens+ ter wille van my.” En al die manskappe het gehoor toe die koning al die hoofde omtrent Absalom beveel.
5 En die koning het Joab en Abiʹsai en Ittai beveel en gesê: “Behandel die jong man Absalom sagkens+ ter wille van my.” En al die manskappe het gehoor toe die koning al die hoofde omtrent Absalom beveel.