Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jael, die vrou van Heber, het ’n tentpen geneem en die hamer in haar hand gevat. Toe het sy stilletjies na hom toe gegaan en die pen deur sy slape gedryf+ en dit in die grond ingeslaan, terwyl hy vas aan die slaap en afgemat was. So het hy gesterf.+

  • Rigters 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Laat al u vyande so vergaan,+ o Jehovah,

      En laat dié wat u liefhet,+ wees soos wanneer die son in sy mag opgaan.”+

      En die land het hierna veertig jaar lank rus gehad.+

  • Psalm 45:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 U pyle is skerp—volke bly onder u val+—

      In die hart van die vyande van die koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel