Numeri 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Waarom sou die naam van ons vader uit sy familie weggeneem word omdat hy geen seun gehad het nie?+ Gee tog vir ons ’n besitting onder ons vader se broers.”+ 2 Samuel 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En daar is vir Absalom drie seuns+ gebore en een dogter met die naam Tamar. Sy was ’n vrou wat beeldskoon in voorkoms was.+
4 Waarom sou die naam van ons vader uit sy familie weggeneem word omdat hy geen seun gehad het nie?+ Gee tog vir ons ’n besitting onder ons vader se broers.”+
27 En daar is vir Absalom drie seuns+ gebore en een dogter met die naam Tamar. Sy was ’n vrou wat beeldskoon in voorkoms was.+