Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe die hele Israel sien dat die koning nie na hulle geluister het nie, het die volk die koning geantwoord en gesê: “Watter deel het ons aan Dawid?+ En daar is geen erfdeel in die seun van Isai nie. Na jou gode,+ o Israel. Sorg nou vir jou eie huis, o Dawid!”+ Daarop het Israel na hulle tente begin gaan.

  • 1 Konings 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 en ek die koninkryk van die huis van Dawid afgeskeur+ en dit aan jou gegee het, en jy nie soos my kneg Dawid geword het nie, wat my gebooie onderhou het en my met sy hele hart gevolg het deur net te doen wat reg was in my oë,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel