1 Konings 14:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En in die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam het Sisak,+ die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek. 2 Kronieke 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En in die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam+ het Sisak,+ die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek (want hulle het hulle ontrou teenoor Jehovah gedra),+
25 En in die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam het Sisak,+ die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek.
2 En in die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam+ het Sisak,+ die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek (want hulle het hulle ontrou teenoor Jehovah gedra),+