2 Kronieke 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en hy het volgens die raad van die jong manne+ met hulle gepraat en gesê: “Ek sal julle juk swaarder maak, en ek sal daarby byvoeg. My vader het julle met swepe getugtig, maar ék sal julle met gesels tugtig.”+ Spreuke 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+
14 en hy het volgens die raad van die jong manne+ met hulle gepraat en gesê: “Ek sal julle juk swaarder maak, en ek sal daarby byvoeg. My vader het julle met swepe getugtig, maar ék sal julle met gesels tugtig.”+
2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+