30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+
15 En die koning het nie na die volk geluister nie; want die wending van sake het van die ware God gekom,+ sodat Jehovah sy woord kon uitvoer+ wat hy deur middel van Ahiʹa,+ die Siloniet,+ tot Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gespreek het.+
7 Maar die ondergang+ van Ahaʹsia was van God,+ deurdat hy na Joram toe gekom het; en toe hy kom, het hy saam met Joram uitgetrek+ na Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ wat Jehovah gesalf het+ om die huis van Agab uit te roei.+
6 As ’n horing in ’n stad geblaas word, bewe die volk dan nie ook nie?+ As rampspoed in die stad plaasvind, is dit dan nie ook Jehovah wat opgetree het nie?