Genesis 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+ Genesis 28:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Verder het hy dié plek Bet-El+ genoem; maar die stad se naam was vroeër eintlik Lus.+
8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+