-
1 Konings 13:33Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
33 Ná hierdie voorval het Jeroʹbeam hom nie van sy slegte weg afgekeer nie, maar hy het weer priesters van die hoogtes uit die volk in die algemeen aangestel.+ Wat enigiemand betref wat daarin behae geskep het, hy het sy hand met mag gevul+ en gesê: “En laat hom een van die priesters van die hoogtes word.”
-
-
2 Kronieke 13:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Het julle nie Jehovah se priesters,+ die seuns van Aäron, en die Leviete verdryf nie, en hou julle nie aan om vir julle priesters te maak soos die volke van die lande nie?+ Elkeen wat gekom en sy hand deur middel van ’n jong bul en sewe ramme met mag gevul het, dié het ’n priester geword van wat geen gode is nie.+
-