2 Samuel 24:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar Joab het vir die koning gesê: “Mag Jehovah u God by die volk selfs honderd keer meer byvoeg as wat hulle is terwyl die oë van my heer die koning dit sien. Maar wat my heer die koning betref, waarom het hy behae geskep in hierdie saak?”+
3 Maar Joab het vir die koning gesê: “Mag Jehovah u God by die volk selfs honderd keer meer byvoeg as wat hulle is terwyl die oë van my heer die koning dit sien. Maar wat my heer die koning betref, waarom het hy behae geskep in hierdie saak?”+