Esegiël 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar as jy ’n goddelose gewaarsku het+ en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg afkeer nie, dan sal hy vir sy oortreding sterf;+ maar wat jou betref, jy sal jou siel verlos het.+
19 Maar as jy ’n goddelose gewaarsku het+ en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg afkeer nie, dan sal hy vir sy oortreding sterf;+ maar wat jou betref, jy sal jou siel verlos het.+