31 Wat die res van die aangeleenthede van Nadab betref en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie?
5 Wat die res van die aangeleenthede van Baäsa betref en wat hy gedoen het en sy magtige dade, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie?
39 Wat die res van die aangeleenthede van Agab betref en alles wat hy gedoen het en die ivoorhuis+ wat hy gebou het en al die stede wat hy gebou het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie?