2 Kronieke 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jeroʹbeam het geen krag meer behou+ in die dae van Abiʹa nie; maar Jehovah het hom getref,+ sodat hy gesterf het. Job 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ook die mens moet gaan lê en staan nie op nie.+Totdat die hemel nie meer daar is nie, sal hulle nie wakker word nie,+Ook sal hulle nie uit hulle slaap gewek word nie.+
20 En Jeroʹbeam het geen krag meer behou+ in die dae van Abiʹa nie; maar Jehovah het hom getref,+ sodat hy gesterf het.
12 Ook die mens moet gaan lê en staan nie op nie.+Totdat die hemel nie meer daar is nie, sal hulle nie wakker word nie,+Ook sal hulle nie uit hulle slaap gewek word nie.+