Psalm 78:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 Maar hy het die stam Juda uitgekies,+Die berg Sion, wat hy liefgehad het.+ Psalm 132:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+