1 Konings 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Daarop het Jeroʹbeam se vrou opgestaan en weggegaan en in Tirsa+ gekom. Toe sy by die drumpel van die huis kom, het die seun gesterf. Hooglied van Salomo 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Jy is pragtig, o my vriendin,+ soos die Lieflike Stad,+ mooi soos Jerusalem,+ ontsagwekkend soos troepe+ wat om vaandels+ geskaar is.
17 Daarop het Jeroʹbeam se vrou opgestaan en weggegaan en in Tirsa+ gekom. Toe sy by die drumpel van die huis kom, het die seun gesterf.
4 “Jy is pragtig, o my vriendin,+ soos die Lieflike Stad,+ mooi soos Jerusalem,+ ontsagwekkend soos troepe+ wat om vaandels+ geskaar is.