Josua 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en Keʹfar-Ammoʹni en Ofni en Geba;+ twaalf stede en hulle nedersettings. Josua 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En uit die stam Benjamin: Giʹbeon+ en sy weiveld, Geba+ en sy weiveld,