Josua 18:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en Mispe+ en Kefiʹra+ en Moza, Rigters 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom. 1 Samuel 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het Samuel gesê: “Bring die hele Israel+ by Mispa+ bymekaar, sodat ek vir julle tot Jehovah kan bid.”+ Jeremia 40:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jeremia het by Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam, in Mispa+ gekom en by hom gaan woon onder die volk wat in die land oorgebly het.
20 Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom.
5 Toe het Samuel gesê: “Bring die hele Israel+ by Mispa+ bymekaar, sodat ek vir julle tot Jehovah kan bid.”+
6 En Jeremia het by Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam, in Mispa+ gekom en by hom gaan woon onder die volk wat in die land oorgebly het.